Skip to content

Home

MUHAMMAD ﷺ

“En ons het jou nie gestuur nie, maar as ’n barmhartigheid aan die wêrelde” (Koran, 21:107)

’n Biografie en prentgids, met sy leringe watdie morele grondslag van die Islamitiese beskawing stel

Leer Hom Ken In Arabies beteken die woord “Muhammad” die persoon wat hoogs, gereeld en herhaaldelikgeprys word vir sy goeie dade. Derhalwe is hy ’n prysenswaardige persoon.

My gelykenis in vergelyking met ander profete voor my, is dié van ’n man wat ’n huis gebou en voltooi het, behalwe vir een ontbrekende baksteen. As mense die huis sien, bewonder hulle die skoonheid daarvan en sê: Hoe pragtig sal die huis tog wees as die ontbrekende baksteen in sy plek geplaas word! So, ek is daardie baksteen, en ek is die laaste van die profete.

Bron: Bukhari 4.734, 7.735

&

The Australian Science and Research Academy

Section titled “The Australian Science and Research Academy”